Kushengelaars speel nie

 Kushengelaars speel nie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Oubaas Lesch met sy allemintige Wit Steenbras van 12.78kg

Die jaaroue Overberg Kushengelklub se tweede 2013  kushengelkompetisie het die resultate van die eerste kompetisie bevestig…hulle het nie die klub gestig om te speel nie. Hulle Februarie kompetisie op 16 Februarie het weer eens puik vangstes opgelewer. Dit was weer 'n "oop-area"-kompetisie en die 3 lede met die grootste visse vir die dag loop breë bors rond met hul prestasies. Oubaas Lesch het die grootste vis gevang, 'n Wit Steenbras van 12.78kg. Tweede was Mornè Olivier met sy Kabeljou van 2.54kg en 3de was Louis Otto met sy Kabeljou van 1,16kg.

Overberg Kushengelklub se volgende hengelkompetisie is vir 16 Maart 2013 geskeduleer. Dit sal weer 'n "oop-area"-kompetisie wees, met lyne in om 04:00 en skale wat om 19:00 by die klubhuis sluit. Vir enige navrae kan die Wedstrydsekretaris, Leibrandt van Niekerk by 082-487-3106 geskakel word, of stuur ‘n epos aan hom by bietouprops@gmail.com.
Hardus Botha

 Kushengelaars speel nie

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles