Coenie betower gehoor

Coenie betower gehoor

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Sowat 140 musiekliefhebbers het Saterdagaand ‘n baie geslaagde optrede deur Coenie de Villiers bygewoon.

Dit was in die gebou van die O.M.G.E.E.-gemeente en die grootte van die saal het ‘n intieme atmosfeer geskep. Die akoestiek was ook uitstekend en die vleuelklavier, wat deur Heuer van Stellenbosch verskaf is, het Coenie se vaardigheid as pianis ten beste na vore gebring. Dít tesame met sy pragtige lirieke en toeligting daarvan voor elke nommer het die aand nog meer besonders gemaak.

Coenie de Villiers (middel) saam met Deon en Linda Kloppers

Dit was voorwaar ‘n onvergeetlike aand en die organiseerder, Deon Kloppers, het sy dank teenoor die gemeenskap vir hul ondersteuning uitgespreek. Hy is in die projek bygestaan deur Petrus en Jean du Preez van die NG Kerk, Pearly Beach.              
Francois de Jongh

 

Coenie betower gehoor

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles