Sardynloop Skouspel

Sardynloop Skouspel

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

'n Vissersboot in aksie tydens die onlangse sardynloop in De Kelders se omgewing


Gansbaai beleef tans 'n groot sardynloop wat die skool tot selfs in die Ou Hawe laat inkom het. "Ek is al 60 jaar in Gansbaai en werk elke dag in die hawe, maar dit het ek nog nooit sien gebeur nie - 'n sardynskool in die hawe - ongelooflik," het Flip Fourie, ingenieur van Gansbaai Marine, Dinsdag gesê. Dit is ook skeptyd vir die hengelaars op die hawemuur en die dolfyne net buite die hawe. Pelagiese trawlers het Sondagaand en Maandagoggend op Walkerbaai, reg voor De Kelders van so ver as die Weskus toegesak. Op een stadium het sewe bote gelyk hul nette in die water gehad. Dit was 'n skouspel, aangesien dit so naby was dat inwoners en toeriste alles kon gadeslaan. Volgens die bestuurder van Gansbaai Koöp Visserye, Manie van Dyk, loop die vis dik en is dit van 'n goeie gehalte.

Twee "sardyn-jagters" op die hawemuur, Andrew Fourie  en Niel Witbooi

Dinsdag het dit na 'n "sardyne-jag" vanaf die nuwe hawemuur gelyk soos wat almal sardyn gevang het - met die sardyne aan die hawe-kant van die muur.                     

Francois de Jongh



 

Sardynloop Skouspel

Francois de Jongh

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles