Academia, Manne met die Tande

 Academia, Manne met die Tande

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Adriaan, Stanley, Mnr Hess, Malcolm en Mnr Wilson

Gansbaai Academia se skaakspan het bewys dat hulle die top drie in die Suid-Boland is. Stanley Munro, Adriaan Wildschut en Malcolm Booyse het as die drie top spelers in die distrik geëindig tydens die Suid Boland proewe.
Tydens die sportdag teen Kuilsrivier Sportskool het die span ook oor hulle opponente geloop en in die eerste rondte al gewys wie is baas.
Ons atletiek het net so goed gevaar met vier leerders wat deurgedring het tot die Boland proewe in Paarl. Verryenne van Tonder, Selvyn Grove, Heinrich van der Merwe en Casey Lewis was trotse Sharkies wat die skool verteenwoordig het.

Mnr Koekemoer, Verreynne, Heinrich, Casey, Selvyn en Mnr  Wilson


Saterdag 2 Maart het Kuilsrivier Sportskool Gansbaai besoek.
Ons rugbyspelers het waardevolle ervaring opgedoen deur teen een van die top skole te speel. Die sokker wedstryde het 1 elk geïndig vir die O/15 en 0 elk vir die O/18 span. Die skaak het al hul wedstryde gewen.                    

Liezel Mostert

 Academia, Manne met die Tande

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles