Galjoene en Kabeljoue

Galjoene en Kabeljoue

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Johan de Kock van Pearly Beach Rots- & Strandhengelklub met sy 6.48kg kabeljou, die grootste vis vir die dag

Met die Galjoenseisoen wat nou weer oop is, het die Pearly Beachers in totaal 12 galjoene tydens hulle onlangse hengelkompetisie gevang. "Saterdag het die weer darem goed saamgespeel en die maandelikse hengelkompetisie het sommer goed afgeloop," skryf Isolde Smith van Pearly Beach Rots- & Strandhengelklub.

Johan de Kock het die grootste vis gevang, ‘n 6.48kg Kabeljou. Die swaarste sak vir die dag, 9.75kg, het aan Barry Muller behoort. Die deelnemers en andere het weer lekker sosiaal verkeer en gesellig saam vleisgebraai en gekuier. Kennis kan nou reeds geneem word van 'n baie belangrike sosiale hengelkompetisie op 30 Maart 2013. Die Dyer Bootklub, wat 'n "arm" van Pearly Beach Rots- & Strandhengelklub is, gaan ook deelneem.


Belangstellendes kan vir Andrew by 082-801-7995 skakel. Navrae rakende die hengelklub kan aan Isolde Smith by 084-320-8613 gerig word, of skakel die klub se voorsitter, Gerrie Barnard by 082-220-3880.                                

Hardus Botha

 

Galjoene en Kabeljoue

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles