Blog

Paas-en Lydenstyduitstalling

Paas-en Lydenstyduitstalling

NG Kerk Gansbaai

Paas en Lydenstydkunsuitstalling (9 - 12 April 2020)

Ons nooi weereens hartlik alle kreatiewes om deel te neem aan die uitstalling. Die fokus die jaar is die stasies van die kruis, wat ons kreatief wil uitbeeld. Gedigte ook welkom, so ook enige medium van hout tot materiaal, wol, blomme, verf, ens. 

 
Stasies van die Kruis:

1. Tuin van Getsemane Matteus 26: 36-41

2. Jesus verraai deur Judas en gearresteer Markus 14: 43-46

3. Veroordeel deur Sanhedrin Lukas 22: 66-71

4. Verloen deur Petrus Matteus 26: 69-75

5. Veroordeel deur Pontius Pilatus Markus 15: 1-5, 15

6. Gegesel en gekroon met doringkroon Joh 19: 1-3

7. Jesus dra die kruis Joh 19: 6; 15-17

8. Simon van Cirene help met dra van kruis Mark 15:21

9. Jesus ontmoet vroue van Jerusalem Lukas 23: 27-31

10. Kruisiging Lukas 23: 33-34

11. Beloof paradys aan misdadiger wat langs Hom hang Luk 23: 39 ff

12. Jesus praat met ma en geliefde dissipel Joh 19: 25-27

13. Sterf aan kruis Luk 23: 44ff

14. Geplaas in Graf Matt 27: 57-60

Dan is enige uitbeelding van die opstanding ook welkom, waarmee ons die uitbeelding kan omsluit.

Paas-en Lydenstyduitstalling

Ds. Hanri Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles