Steynsbosch se stap

Steynsbosch se stap

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Daar moet darem tyd vir ontspan en 'n lafenissie afgestaan word, want wanneer die voetslaners voetslaan, doen hulle dit met mening.  Foto: Anita Botha

"Steynsbosch is die naam van die oorspronklike plaas wat behoue gebly het, maar wat sedert 2002 deel van Grootbos Natuurreservaat is," vertel Sean Privett. Sean sê die plaas is sowat 24 hektaar groot en die naam van die plaas kom oorspronklik van die ou melkhoutbos, Steynsbosch, waardeur die dapper stappers van Strand-Veld Voetslaanklub gestap het. "Die digte woud waardeur ons gestap het, was verruklik mooi, maar is ook met 'n hoë humiditeit gevul," vetrel Anita Botha, een van die stappers. Sy verwys ook na die wilde dagga en Maartlelies wat nou pragtig in blom is, asook pragtige witstinkhoutbome wat besigtig kon word. Maar dit was nie net bos en gelyk fynbosarea waar gestap is nie. Die berg op die plaas, bekend as die Pinnicle Peak, is ook uitgeklim, wat op sy eie 'n natuur-belewenis vir die stappers was. Staptogte word vir elke eerste Saterdag van elke maand gereël en die een roete is so natuurskoon soos die volgende een.
Belangstellendes in die op-en-wakker Strand-Veld Voetslaanklub kan vir Roelof Diener by 082-552-5444 skakel, of stuur 'n e-pos aan hom by roelofdiener1@gmail.com.

Hardus Botha


 

Steynsbosch se stap

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles