Die 2013 seisoen is hier, met die afrigters (A-span: Marshall Seconna, Pieter Jantjies en Denver August. B-span: Peter Aploon en C-span: Gordon Cornelius en Andrew Adams) reeds aangestel. Daar word hard beplan en gewerk om die spanne reg te kry vir die harde Premierliga wat op 13 April afskop.
Die spelers is reeds hard besig aan die oefen. Afrigters rig ‘n vriendelike versoek aan almal wat die jaar nog wil rugby speel, om Dinsdae en Donderdagaande om 18:30 (6.30nm) by die oefeninge op Blompark se sportgronde aan te sluit, sodat afrigters hulle spanne en strukture kan regkry vir die liga. Nuwe spelers word ook versoek om ‘n afskrif van hulle ID saam te bring, sodat hulle geregistreer kan word. Die spelers word ook aangemoedig om hulle ledegeld (R150) te betaal (om dekking teen beserings te hê). Nie-spelende lede kan ook aansluit teen R100 per persoon.
Black Leaves het reeds verskeie vriendskaplike wedstryde gespeel, naamlik teen Universals B (Stanford) verloor 5-10; Universals A (Stanford) wen 12-0; teen Black Birds RVK: A-span wen 29-5 en B-span wen 22-17. Die afgelope Saterdag het die B-span 0-34 teen Hawston A verloor en die A-span het 0-15 teen Kleinmond A verloor. Eerskomende Saterdag reis die A-span na Hermanus om Atlantics A die stryd aan te sê.
Sportiewe groete
Heinrich Vermeulen, W-Sekretaris
Black Leaves RVK
21 March 2013Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Embrace the PoDHoME Lifestyle with TinyBigHouse
Step into a smarter, more flexible way of living with PoDHoMEs, where modern design meets practical living.
The Truth About Anger
Many people believe peace comes from controlling anger.
Autumn in Fynbos: The Secret Season of Bloom
Tritoniopsis pulchra, Gladiolus meridionalis and Pauridia curculigoides are three autumn-flowering fynbos bulbs...
Treat Mom to a Special Mother’s Day Lunch
This Mother’s Day, we’re rolling out the red carpet (and definitely not the dirty dishes).
Friendly, Professional Staff at PostNet Gansbaai
At PostNet Gansbaai, we pride ourselves on offering friendly, professional service and a wide variety of products...
Brushcutter Hire in Gansbaai
If you think buying every garden tool is the way to go, that will get expensive fast.












