Lydenstyd Gaan Oor Liefde

Lydenstyd Gaan Oor Liefde

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd Gaan Oor Liefde

It all boils down to love.

Lydenstyd gaan oor liefde, soos elke ander seisoen van die kerkjaar. In die geskrifte van baie Middeleeuse vroue mistici vind ons ‘n spel met die Germaanse konsep “Minne”. In daardie tyd was Europa vol troebadoers wat rondgegaan het op die hoofpaaie en minneliedere gesing het aan die reisigers. Liedere oor die liefde en die verlange na die meisie of die man. Hierdie taal van minne is oorgeneem deur vroue in die kloosters. Skielik beteken Minne baie dinge: Met ‘n hoofletter is Minne Christus, Jesus die Geliefde of Liefde self, minne in kleinletter word die werkwoord van liefhe en bemind wees - werkwoord, objek en subjek. Die spel van Minne besing die gegewe sowel as die verlange na God. Luister vir Hadewijch van Antwerpen uit die dertiende eeu:

“ik acht het beter niets te zeggen,
dan het aan vreemden uit te leggen.
Moge Minne gedogen dat gij ondervindt
hoe men met minne, in Minne, mint”

Haar enigste wens is dat ons met liefde in Liefde, liefhê. In Lydenstyd openbaar Liefde Liefdeself in die lewe van Jesus. Soms moet ons maar net sekere dinge vir ‘n tyd op sy sit om dit te ontdek (van jou gunstelingkos tot jou gunsteling program). Lydenstyd is op-sy-sit-tyd.

Lydenstyd Gaan Oor Liefde

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles