Lydenstyd: Vrymoedig

Lydenstyd: Vrymoedig

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd: Vrymoedig

Die bekende Duitse teoloog, Jurgen Moltmann was ‘n in ‘n Britse kamp tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy het homself nie werklik as ‘n Christen beskou nie en as ‘n jong man wegbeweeg van die geloof. In die kamp was daar wel ‘n Nuwe Testament en Psalms beskikbaar. Hy het die Psalms gelees en die rouheid daarvan het hom getref. Hy het besef dat hy meer van die God wil leer voor wie jy eerlik jou vrese, angste, twyfel en ongeduld kan verwoord; voor wie jy niks hoef weg te steek nie. Die mens wat ek vandag in God se teenwoordigheid is, moet nie die een wees wat ek dink ek moet wees nie. Ook vandag kan ek met vrymoedigheid erken: Ek is bang, ek is onseker of ek twyfel. Die God van die Bybel was nog altyd vir ons ‘n toevlug by wie ek die maskers kan laat val wat ek vir ander ophou. Miskien kan ons ook soos Moltmann weer deur die Psalms blaai.

Lydenstyd: Vrymoedig

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles