Lydenstyd: Kyk om jou

Lydenstyd: Kyk om jou

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd: Kyk om jou

“God kom na ons toe vermom as ons lewe”. Willem Nicol skryf so in sy boek “Oop vir die oomblik”. Hy bedoel dat as ons meer “attentive” lewe, met meer verwondering ons God in alles en in almal sal kan raaksien. Nicol skryf: “Die geheel van wat nou hier is, in hierdie oomblik, is meer as wat jy ooit kan saamvat, want God is hier. Hy is die dieptedimensie van hierdie nou, Hy wat alles deurtrek en alles omraam”. Kom ons maak dit meer prakties. Hoe leer ek om met aandag te lewe (“attentiveness”)? Deur klein gewoontes, miskien klink dit silly, maar dit werk. Kies elke dag ‘n kleur en wees aandagtig op daardie kleur. Kies vandag bv. geel en kyk waar en wanneer jy geel raaksien (besef ruimte so groot soos jou huis!). Dit is speletjie, maar ook ‘n inoefening in “sien” en “kyk”. As ek nie eers meer kleure raaksien nie, hoe gaan ek Christus in iemand raaksien? Hoe gaan ek vir God dan opsoek in die alledaagsheid? Kom ons leer net ‘n slag om net weer bloot raak te sien.

Lydenstyd: Kyk om jou

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles