Lydenstyd: Seënbede

Lydenstyd: Seënbede

NG Kerk Gansbaai

Seënbede

Mag jy in die tyd van beperking die grensloosheid van God se deernis ervaar

Mag jy nuut na jouself en jou geliefdes kyk

Mag jy leer om anders te leer kyk, luister, ruik en voel

Mag jy God Drie - Enig vind in elke asemhaling en beweging

Mag jy saamvoel met miljoene oor die wêreld - lag en huil,

Mag ons almal kreatief raak om nood op te spoor en te help,

Mag ons daagliks dank, intree en bely

En mag ons verstaan hoe diep interafhanklik ons en die skepping is,

Mag God ons seën met lewe in die woestyn.

Lydenstyd: Seënbede

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles