Drian Kriel (46) in aksie.
Gansbaai het Sondag tuis teen Stanford gespeel. Gansbaai het eerste in die Twintig 20 wedstryd gekolf en danksy goeie kolfvertonings deur Corrie Avenant (52) en Drian Kriel (46) is 137 lopies vir die verlies van 6 paaltjies aangeteken.
Stanford het daarna gaan kolf en danksy uitstekende boulwerk deur Christo Swart wat 4 paaltjies geneem het vir slegs 27 uitgehaal. Juan Havenga het vir Swart goed ondersteun en 2 paaltjies laat kantel.
Francois de Jongh