Pinksterboodskap 26 Mei 2020: Dag 2

Pinksterboodskap 26 Mei 2020: Dag 2

NG Kerk Gansbaai

Pinksterboodskap 26 Mei 2020: Dag 2

1. Word stil op jou Pinksterplek met verlange in jou hart. Hierdie verlange is ook ‘n Geskenk van God. Dank God vir vyf dinge in jou lewe in die hier en die nou.

2. Luister na die woordboodskap van Ds Barend Vos. Deel wat jy vandag hoor met iemand of skryf dit vir jouself neer. Lees gerus Johannes 16: 12-15.

3. Die Griekse woord vir waarheid in die Johannesevangelie is “aletheia”. Dit beteken letterlik beteken om oop te maak, “to uncover”. Iain McGilchrist het geskryf waarheid is nie ‘n ding nie maar ‘n aktiwititeit. Dit is ‘n proses: “It’s found by removing things, rather than putting things together.” Watter praatjies word aan jou verkoop wat jou eintlik verhoed om te rus in die gestroopte waarheid/egtheid van Jesus.

4. Maak die Pinkster ‘n tyd van stroop (soos jy gehoor het) om te kom by die kern van dit wat die Heilige Gees oor Jesus getuig waarin jy tot rus kan kom - vandag en vir more. Kom ons sif en onderskei in afhanklik van die Gees van Christus.

“In every choosing, every sorting

Every deciding, every guess

May you go in the company

Of the wise sifter of all things” (Jan Richardson)

Kliek op hierdie skakel om na stemboodskap van Dr Barend Vos te luister.

Pinksterboodskap 26 Mei 2020: Dag 2

Dr Lisel Joubert en Dr Barend Vos

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Gans-Berg Nuus / News - 10 July 2026

Gans-Berg Nuus / News - 10 July 2026

The latest Gans-Berg Nuus / News is here!

Gans-Berg Nuus / News
Support BARC Every Time You Shop at Woolworths

Support BARC Every Time You Shop at Woolworths

Since 30 June 2026, the MySchool and WRewards programmes have merged to create Woolworths MyDifference.

BARC Animal Welfare
The Moment Anger Begins to Lose Its Power

The Moment Anger Begins to Lose Its Power

There comes a moment in every healing journey when we realise that waiting for other people to change is keeping us trapped.

Overstrand Tourism Diary: 8 - 12 July 2026

Overstrand Tourism Diary: 8 - 12 July 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
A Poem Comes Home

A Poem Comes Home

This week, Siphokazi Jonas, author and poet who wrote a beautiful fynbos poem for the Grootbos Foundation last year...

Grootbos Foundation
FlexCare Pets Available at The Pet Grocer, Gansbaai

FlexCare Pets Available at The Pet Grocer, Gansbaai

We're excited to announce that FlexCare Pets is now available at The Pet Grocer in Gansbaai!

The Pet Grocer
See All Articles