Walk4Water Projek

Walk4Water Projek

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die halpadmerk met die Water4Water staptog, met welkome water en piesangs wat uitgedeel is, met agter vlnr Jackie Lombaard, Yolandi Kriel en Natasha Forbes saam met enkele van die kleuters

"Op 27 Maart het Flower Valley Early Learning Centre se blinkoog kleuters en belangstellendes opgewonde die 6 km staproete aangepak," laat weet Marlette Longland, koördineerder van Gansbaai Eko-skole Projekte. Sy sê klein en groot het ‘n bottel water saamgedra om te wys hulle ondersteun die Walk4Water Projek. "By die halfpadmerk is water en piesangs uitgedeel en by die eindpunt het elkeen ‘n heerlike kolwyntjie onder die koeltebome geniet." Die deelnemers is dit almal eens dat hulle die staptog terdeë geniet het. Marlette vertel dat selfs die kleuters deurtentyd bewus was van die doel van die staptog. "Hulle het besef dat daar regoor die wêreld kinders en volwassenes is wat nie skoonwater in hul huise het nie en daarom soms kilometers ver moet loop om water te gaan haal.

Vir meer inligting rakende die Flower Valley Early Learning Centre, kan Natasha Forbes gedurende kantoorure by 028-388-0713 of 087-808-5353 geskakel word, of stuur 'n e-pos aan hulle by elc@flowervalley.co.za.                                    

Hardus Botha

'n Deel van die kleuters van die Flower Valley Early Learning Centre tydens hulle deelname aan die Water4Water Projek 

Walk4Water Projek

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles