Seemeeu Desember 2020: Genade in 'n moeilike jaar

Seemeeu Desember 2020: Genade in 'n moeilike jaar

NG Kerk Gansbaai

Seemeeu Desember 2020: Genade in 'n moeilike jaar

2020... die jaar is verby. Kersfees en die nuwe jaar 2021 is op ons. Ons hoop en bid vir ‘n nuwe begin in 2021, maar veral dat die virus by ons verbygaan. Ons kyk met dankbaarheid terug op 2020, ongeag die inperkings, ontberings, angs ens. Ons het baie liefde en omgee ervaar. Ons het mekaar gehelp  ondersteun. Saam gelag en gehuil. Bo alles dank ons die Here vir sy beskerm-ing, voorsiening en troue liefde.

Soos die inperkingsmaatreëls geleidelik verslap is, het ons gemeente-aktiwiteite ook weer op dreef gekom. Ons kan weer kerk toe gaan (met maskers). Ons kinders het weer kategese-klasse bygewoon Die gemeente/gemeenskap het weer die Vrydagmark besoek en ondersteun.

Baie dankie aan elkeen wie meegehelp het met skepping en instandhouding van ons gemeente-aktiwiteite en ook tov ons kommunikasie kanale. Dankie aan ons leraars, kerkraad, hulp- en omgee-werk-ers vir hulle onbaatsugtige werk.

“Dit is moeilik om persone en orga-nisasies/bedieninge uit te sonder, maar weet dat dit wat elkeen gedoen het nie ongesiens verby gaan nie”.

Namens die leraars en kerkraad wil ons een en elk ‘n geseënde vakansie-seisoen toewens. Mag u die liefde van Jesus in al sy vorme in hierdie tyd opnuut ervaar en krag daar-uit put, vir nou en die toekoms.

Soli Deo Glo

Seemeeu Desember 2020: Genade in 'n moeilike jaar

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles