Seemeeu Desember 2020: Jeug en Kategese 2020

Seemeeu Desember 2020: Jeug en Kategese 2020

NG Kerk Gansbaai

Seemeeu Desember 2020: Jeug en Kategese 2020

Sondag 15/11/2020 is die kategesejaar afgesluit. Hierdie jaar was op vele terreine moeilik vir ons kinders.

‘n Sertifikaat in die vorm van ‘n boekmerk is aan die kinders by af-sluiting oorhandig. Bemoedigende woorde is op die sertifikaat vir elke kind, met sy/haar naam, aangebring:

“In ‘n jaar waar ons nie altyd kans gehad het om kerk en kategese saam met ander gelowiges by te woon nie, wil ons jou tog net herinner: Waarlik die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie” (Psalm 121:4) Mag jy ook oor die feestyd herinner word dat God ook in moeilike tye altyd teenwoordig is”.

Seemeeu Desember 2020: Jeug en Kategese 2020

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles