Gulde Geleentheid vir Werkgewers

Gulde Geleentheid vir Werkgewers

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

‘n Baie belowende program word tans geloods in die Wes-Kaap om werkloosheid te bestry waarby ook werkgewers in Gansbaai kan baat. Die program staan bekend as die “Work and Skills programme” en word deur die Workforce Group bestuur wat in Kaapstad gesetel is met kantore landwyd.

Die program sal werkgewers in staat stel om deel te neem aan ‘n program waarvolgens werksoekers opgelei kan word in sekere vaardighede wat kan bydra tot die intelektuele kapitaal van die onderneming.  Deelnemers aan die opleidingsproses sal ‘n maandelikse aansporing van R1500 ontvang terwyl dit van die werkgewer  verwag word om ook ‘n bydrae van minstens R500 per maand te maak gedurende die ses maande opleidingstydperk.

Die oogmerk van die program is om mense toe te rus met die nodige vaardighede om sodoende opgeneem te kan word as suksesvolle werknemers en toekomstige enterpreneurs in ons samelewing en ekonomie. Indien daar van u is wat belangstel, kan u op u besigheidsbriefhoof ‘n versoek rig dat u wil deelneem aan hierdie program en meld hoeveel persone u wil inskryf.  U versoek kan direk aan Angelo Lamberts , Operational Manager-Special Projects gestuur word by angelol@workforce.co.za.

Indien u enige verdere navrae verlang kan Angelo Lamberts gekontak word op selfoon   082 494 5833 of kantoor 021 9109600. Besoek gerus ook die webtuiste www.workforce.co.za vir meer besonderhede.

Belangstellendes is ook welkom om met René Beukes van die Gansbaai Sakekamer skakel by 0827774814 of met Glenda Kiltley van die Toerismeburo by 0722915564.

Gulde Geleentheid vir Werkgewers

Xplorio

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles