Gansbaai Christian Academy GCA

Gansbaai Christian Academy GCA

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Claudine Dyck, Veronica Vermeulen en past Frikkie Zeelie

Die GCA wil almal bedank wat die afgelope jare die Sopkombuis en ander projekte ondersteun het.
As gevolg van die hoë koste om ‘n Artikel 21 Maatskappy se boeke te oudit, het die bestuur besluit om ‘n NPO te registreer. Die GCA sal in die toekoms as S.H.A.R.E. bekend staan.
S - Sosial
H - Health
A - Animals
R – Restoration, Rehabilitation
E – Education (ECD)

Die winter is op ons en ons het weer begin sop maak. Ons het besluit om van die verantwoordelikhede aan die gemeenskap te gee om self die kos voor te berei. SHARE  voorsien alles wat benodig word. Die gemeenskap van Beverley Hills onder leiding van Claudine Dyck sal eers net 3 dae per week kook. Daar sal elke dag nog steeds brood afgelewer word.

SHARE (GCA) ontvang steeds geen hulp van die Staat nie en steun swaar op die gemeenskap vir finansiële ondersteuning.

Die pas voltooide huisie, BB7, wat gebou is was dié van Katrina Frans.

Ek wil graag ‘n paar besighede uitsonder wat die projek die afgelope jare getrou ondersteun het.
Baie dankie aan Gansbaai Superspar, Piet Smal (WSA), Lions, Meatbox, Bayview Furnishers, Fynbos Wendy, AGS gemeente, Freddie Engelbrecht en die Nowers familie (Ichtus Visserye).  Past Frikkie Zeelie

Gansbaai Christian Academy GCA

Past Frikkie Zeelie

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles