Okkie Smuts stap vir Pikkewyne

‘n Vrolike groep leerlinge het saam met mej Naomi Geldenhuys deur die dorp gestap om die publiek bewus te maak van hul plig t.o.v die Afrika pikkewyn.