Gewyde Pinkstervoorbereiding

Gewyde Pinkstervoorbereiding

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Links is Wesley van der Poel en regs is Warren Hardenberg saam met die volwasse- en kinderkoorlede tydens die Nuwe Apostoliese Kerk se Pinkstervoorbereidingsdiens

"Ons het verlede Saterdagaand 'n warm en spesiale Pinkstervoorbereiding tydens ons Erediens ervaar," vertel Warren Hardenberg, Distriksleier van die Nuwe Apostoliese Kerk in Gansbaai. Die aand is as 'n musiekaand saam met gemeentelede en vriende aangebied. Sangitems is gesamentlik deur die Sondagskoolkinders en die Kerkkoor onder leiding van hulle koorleier, Wesley van der Poel, aangebied.

Die pragtige gesamentlike sang het gewyde luisterrykheid aan die verrigtinge verleen. "Wat dié dag nog meer spesiaal gemaak het, is die feit dat dit wêreldwyd die 150ste herdenking van ons Kerk was en dat die nuwe leier ook op daardie dag gekies en aangewys is," vertel Wesley. Hy sê sowat 11 miljoen mense het wêreldwyd na die uitsending van 'n diens en seremonie in Hamburg, Duitsland gekyk.
 
Hardus Botha 

Gewyde Pinkstervoorbereiding

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles