Strandlopertjies bo

Strandlopertjies bo

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Strandlopertjies: vlnr: Emeke Stieger, Lisel Joubert,  Alta v Niekerk en Lynn Bouchier.

Verlede Saterdag het die eerste 190+ wedstryd hier op Gansbaai plaasge-vind. 'n Ysige windjie het die besoekers van Napier en Riviersonderend verwelkom, maar kort voor lank was al die dames goed opgewarm en reg vir die dag se tennis. Na die eerste rondte het elke span 'n wedstryd gewen en was die verskil maar net 2 punte. Dit was 'n teken dat die tennis redelik gelykop sou geskiet. Na die tweede rondte het die plaaslike dames hul voorsprong effens vergroot en was die verskil net 6 punte. Na die derde rondte was die eindtelling 46 - 32 in die guns van die Strandlopertjies. Baie geluk aan die plaaslike dames.

Op Saterdag 1 Junie speel ons dames op Worcester. Alle sterkte met die wedstryd dames.

Onthou ons speel elke Woensdagoggend by die munisipale bane om 09:30 en almal is welkom om saam te speel. Saterdae speel ons by die Laerskool se bane. Tennisgroete.

Daneel Geldenhuys
Die Loslappies: vlnr: Mientjie Beyers, Adri Beyers, Elna de Kock, Desireè Blackburn-hall.

Strandlopertjies bo

Daneel Geldenhuys

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles