Netbalgeskiedenis

Netbalgeskiedenis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Sea Gulls en die Sea Stars, het verlede Saterdag "geskiedenis gemaak" deurdat dit die eerste keer is wat hulle, as twee spanne van dieselfde dorp, in 'n Ligawedstryd teen mekaar gespeel het.

Die twee Blompark Netbalspanne, die Sea Gulls en die Sea Stars, het verlede Saterdag "geskiedenis gemaak" deurdat dit die eerste keer is wat hulle, as twee spanne van dieselfde dorp, in 'n Ligawedstryd teen mekaar gespeel het. Hulle het wel voorheen al kragte gemeet, maar net tydens vriendskaplike wedstryde. "Die Sea Gulls was verantwoordelik vir die dag se reëlings wat baie goed afgeloop het, met baie ondersteuners wat teenwoordig was," vertel Bertruline Dickson van die Sea Stars. Sea Stars se A-span het met 44-12 gewen, met hulle B-span wat met 15-11 gewen het. Die span van Sea Stars speel eerskomende Saterdag teen Botrivier op hulle velde. Sea Stars navrae kan aan Bertruline by 072-707-5687 gerig word.   
Hardus Botha

Netbalgeskiedenis

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles