Gansbai Gholfnuus

Gansbai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Veels geluk aan P Bester met jou verjaarsdag op die 3e Junie – ons wens jou ‘n mooi jaar toe.

Woensdag se Sloegterskompetisie was gewen deur Bev Swart met 41 punte,gevolg deur Solly Wessels 39, Daan Victor 37, Royce Woods 36, George Hunt 36, El Matthee 34, Steve Muller 34, Andre Roos 34, June Rahn 34, Charlie Bent 34. Naaste aan die penne was Charlie Bent op no 2&11 en Andre Roos op no 8&17.  Andre Roos teken ‘n Spog Twee aan op putjies no 8&17.

Vrydag se 9-putjie kompetisie, wat geborg word deur OK Foods, is gewen deur Johan Stander met 20 punte gevolg deur Daniël vd Merwe.  Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.
Johan Hanekom & Ciive Bailey – wenners van die Gekombineerde Stableford.

Saterdag se kompetisie was ‘n Gekombineerde Stableford en die wenners was Johan Hanekom & Clive Bailey met 78 punte, gevolg deur Johan Coetzee & Daniël vd Merwe 74, Bobby & Jannie Brandt 70, Malcolm Bury & June Rahn 70, Joe Cesare & Paul Dippenaar 67, Andre Coetzee & Senekal Dreyer 65, Leon Hattingh & Jakkie Beukes 63, Louis vd Vyver & El Matthee 63, Solly Wessels & Royce Woods 63, Bev Swart & Steve Muller 62, Daan Victor & Rob Jerrard 62.  Naaste aan die penne was Paul Dippenaar op no 2&11, Clive Bailey op no 8&17, en Leon Hattingh op no 15 (borg: SuperSpar/Tops).  Clive Bailey teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 15.

Volgende Saterdag se kompetisie is die maandelikse Houespel en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 Johan Coetzee
 

Gansbai Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Embracing True Happiness: Finding Peace Within

Embracing True Happiness: Finding Peace Within

Can you experience pure happiness in this moment, without any external factors affecting it?

Jaarlikse Ope-dag Bonanza Visvangkompetisie

Jaarlikse Ope-dag Bonanza Visvangkompetisie

Die boothengelkompetisie van 30 April 2024 wat deur die bestuur van die Birkenhead Boothengelklub gereël is, verskil so 'ietwat' van die klub se gewone maandelikse kompetisies.

Gans-Berg Nuus / News
Empowering Entrepreneurs with Grootbos Foundation Mentorship

Empowering Entrepreneurs with Grootbos Foundation Mentorship

Exciting update from our Entrepreneurship Programme and Enterprise Development at Grootbos Foundation!

Grootbos Foundation
Transform Your Business Space with Paint

Transform Your Business Space with Paint

Paint plays a pivotal role in setting the tone and ambience of commercial spaces, from cosy cafes to bustling stores and elegant restaurants.

Join Us in Protecting Pearly Beach!

Join Us in Protecting Pearly Beach!

The Pearly Beach Ratepayers Association works to keep Pearly Beach beautiful and safe.

Fenominale Franskraler - Natalie Louw

Fenominale Franskraler - Natalie Louw

Skilder, skrywer, digter, beeldhouer, fotograaf, skut, liefde vir renmotors, Kayalami-ritte, blinde navigasie betrokkenheid, landloop-skeidregter, vryskutjoernalis, rubriekskrywer...

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles