Hugh Daniel spog weer

Hugh Daniel spog weer

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Hugh-Daniel Grobler met 'n vergrote foto van sy "Branderplankryer" by Gansbaai hawe

‘n Oproep om vir Hugh-Daniel Grobler se foto in Die Burger se Buite Bylae te stem, het gesorg vir ‘n tweede plek vir hom. Daar was 5 senior finaliste waarvoor daar vir die beste foto per sms gestem moes word. Hugh-Daniel het slegs 18 stemme uit die sowat 4,000 stemme gekort om te wen. Sy foto was dié van ‘n branderplankryer langs die ou hawemuur van Gansbaai hawe. Sy prys was ‘n R1,000 geskenkbewys, asook ‘n vergroting van sy foto na ‘n A1. Terselfdertyd het hy ook vir ‘n foto-kompetisie van Rapport ingeskryf. Die tema was poskaart-strandfoto’s en hy het twee foto’s van Uilenkraalsmond se strand ingestuur, waarvan die een ‘n tweede plek gekry het. In hierdie geval was dit nie die publiek wat gestem het nie, maar ‘n paneel van beoordelaars wat die beslissing gevel het. Hugh-Daniel spog reeds met etlike vorige eerste plekke in groot fotokompetisies, soos Die Weg se Foto van die Jaar Kompetise, ZigZag Magazine, Tamron se jaarlikse kompetisie, Shoot to Thrill, Camera Land se maandelikse kompetisie en die Wild Fruit Juice kompetisie. “As ek weer hier kom inloer, sal dit weer oor ‘n eerste plek wees, verseker Hugh-Daniel. Sy besonderse foto’s kan op sy Facebook: HD Photography besigtig word en sy e-posadres is hdgrobler@gmail.com.                                      

Hardus Botha


Die foto van Uilenkraalsmond se strand wat 'n tweede plek aan Hugh-Daniel Grobler besorg het. 

Hugh Daniel spog weer

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles