Bev se Rooi Roman

Bev se Rooi Roman

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die 2.93kg Rooi Roman wat Bev Swart (inlas) agter die Buitesteen uitgetrek het

Bev Swart het 'n dag voor die Birkenhead Boothengelklub se hengelkompetisie 'n "rekord" van 'n Rooi Roman boot-in getrek. Bev, 'n lid van die boothengelklub, het op Vrydag, 31 Mei 2013 om ± 11:30 net agter die Buitesteen sy lyn in die water gegooi en die bielie het die skaal se naald op 2.93kg laat stilstaan. Die klubrekord vir die Birkenhead Boothengel vir 'n Rooi Roman staan sedert 2011 op 2.85kg, wat deur Johan Burmeister opgestel is. Jammer vir die dag voor die tyd, Bev, anders was jy die nuwe rekordhouer van die klub gewees! Saterdag se boothengelkompetisie is omver gegooi met erg-weerstoestande, maar die aandfunksie is heel gesellig aangebied, ondanks min mense wat dit as gevolg van die naweek se weer bygewoon het…mense het verkies om die aandjie droog en warm in hul huise deur te bring.    

H Botha

Bev se Rooi Roman

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles