Gansbaai Gholfnuus

Condolences: Late news:  John & Chris Reed, members from Surrey in England, were here in January on their annual golfing holiday.  Two weeks into their visit John died in Cape Town.  We extend our sincerest sympathy to Chris.

Verjaarsdae:  Alet du Preez 6 – veels geluk, Alet!  Dr Pieter du Toit (Vienna) 8th  and June Rahn 11th.  June dear, we wish you a wonderful year with lots of happiness and another hole-in-one for 2013.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Daan Victor met 39 punte, gevolg deur Rene Myburgh 39, Daniel vd Merwe 38, Solly Wessels 37, Dawie Viljoen 37, Leon Hattingh 36, George Hunt 36, Jannie Brandt 36, Rob Jerrard 36, Steve Muller 35, Paul Dippenaar 35, Bobby Brandt 33, John Thompson 34, Bev Swart 34.  Naaste aan die penne was Daan Victor op no 2&11 en Steve Muller op  no 8&17.  Spog Twee word aangeteken deur Rob Jerrard op putjie no. 11 en Daniel vd Merwe teken ‘n Arend aan op putjie no 16.

Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) was gewen deur Andre Gouws met 20 punte.  Andre Coetzee was naaste aan putjie no 8.  Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.

Saterdag was daar geen kompetisie nie as gevolg van die weer.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.

Saterdag speel die Ligaspan teen Caledon op Gansbaai. Sterkte!

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 – Johan Coetzee