Pearly Beach Herbarium kry Amptelike Naam

Jason Stonehewer and Stevw Peck

The herbarium in Pearly Beach, that was recently opened by Mrs Guthrie – Botha, mayor of Overberg, received its official name. This is to inform the public coming into Pearly Beach of this little jewel. The gentlemen responsible are Steve Peck and Jason Stonehewer. Both of them are also actively involved in the conservation of Pearly Beach in several projects.  

Die naam herbarium is meer as net die uitstalling van plaaslike blomme en plante. Die uitstalling is toeganklik vir die publiek. Die plante wat uitgestal word is slegs die wat in die Pearly Beach area gevind word. Die eintlike herbarium is wat agter die skerms gebeur. Plante word (met permit) gepluk, gepars en gekatalogeer. Dit is ‘n lang proses en op die lange duur is dit wat vir die volgende nageslag nagelaat word.  

Heilie Mostert