SAPD manne se Vadersdag

SAPD manne se Vadersdag

Gansbaai Courant

Gansbaai SAPD se dames het as hulle Stasieprojek besluit om die polisiemanne met  ‘n  Vadersdaguitstappie te bederf. Die manne wat op Vrydag, 14 Junie aan diens was en beskikbaar was, is na die Woekermark in die Pretoriussaal vir koek en tee geneem. “Die bedoeling was om hulle met  ‘n  soetigheidjie vir Vadersdag te bederf,” sê sers Adele Visser van Gansbaai SAPD. Sy sê almal kon ongelukkig nie daar wees nie, aangesien hulle na ander plekke uitgeroep was, terwyl andere nie aan diens was nie, maar dié van hulle wat wel daar was, het die besonderse Vadersdagbederf terdeë geniet. Fotograaf: Sers Adele Visser.                                            

Hardus Botha

SAPD manne se Vadersdag

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Wake Up and Build It

Wake Up and Build It

Stop dreaming. Wake up and Build it.

Gansbaai Build It
Zeeman Bruilof

Zeeman Bruilof

Welkom by die Bruilof fees van die Zeeman’s

The Secret Shark Wedding

The Secret Shark Wedding

The secret wedding at sea.  Jonathon asked Masha for her hand in marriage and as soon as she accepted, she was to be married. 

BREAKING NEWS

BREAKING NEWS

The Art of Creativity Studio is now ONLINE.

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

Marine Dynamics Receives Award at World Travel Market in London

South Africa and Gansbaai remained in the spotlight at the World Travel Market London 2017.

November colour is green - #GansbaaiInColour

November colour is green - #GansbaaiInColour

Share your moment and win #GansbaaiInColour.

See All Articles