Vlnr agter: Laetitia de Klerk, Susan Davis, Suanne Hugo, Melanie Smit, Jackie Burger, Andrea Havenga en Sharon van Minnen.
Vlnr voor: Fernando (ref), Adele Venter (kaptein), Morne van den Berg (bestuurder) Tanya Smit, Suzette Brandt en Juan Havenga (ref)
Gedurende die pas afgelope SA Ope Dames Potspel Kampioenskappe het die Overberg sone vir die eerste keer sedert die toernooi 23 jaar gelede ‘n aanvang geneem het , hul eie damesspan ingeskryf. Wat merkwaardig was, is dat al die dames wat onder die vandel van Western Province Country Region speel , van Gansbaai afkomstig is. Dit is ‘n groot prestasie. Die span het 13de geëindig maar daar moet in ag geneem word dat daar teen al die provinsies deelgeneem was, asook dat dit die span se eerste SA Ope Kompetisie was. Spesiale melding moet gemaak word van Susan Davis wat uit 264 spelers in die halfeindstryd in die enkelspel afdeling uitgeval het. Dit maak haar tans die nommer 4 gekeurde damesspeler in die land. Baie geluk ook aan Sharon van Minnen wat 15de in die spankompetisie uit 158 dames geëindig het.
Baie dankie aan al die borge naamlik Steven Chambers, Gansbaai Superspar , Liquor Land (Johan Bester), Distell en alle bydraes van kliënte en vriende. Daar word beoog om volgende jaar weer ‘n damesspan te stuur en alle belangstelledes kan Adele by 072 101 3877 kontak.
SA Ope Dames Potspel Kampioenskappe het die Overberg
20 June 2013Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!
Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!
Belinda Batt’s “Stille Water, Diepe Grond” Art Exhibition in Gansbaai
Another wonderful opening evening!
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home
Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai
Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses.
Anger as a Motivator: Turn Frustration Into Action
Anger can be a very good motivator.
Anger Is Not Your Identity
You were never supposed to become the anger.











