Maritha se dogter op TV2

Maritha se dogter op TV2

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News


Maritha Kriel van Gansbaai se dogter, Annemie Bruce, saam met Johan Stemmet van TV2 se Noot-vir-Noot, tydens die opname van die program

Maritha Kriel, Kassier van die NG-gemeente, se dogter, Annemie Bruce, is môre-aand (Vrydag, 28 Junie 2013) een van Noot-vir-Noot van Johan Stemmet se deelnemers. Tydens die opname van die program etlike maande gelede, het Annemie laat weet dat daar sowat 5,000 persone was wat vir oudisies opgedaag het - net vanuit die Kaap. Sy het die uitslag van die program vroeër vanjaar, na afloop van die opname daarvan, bekendgemaak, maar oor daardie inligting word daar in hierdie berig geswyg. Kyk gerus self môre-aand op TV2 om te sien hoe Annemie gevaar het. Sy is op 19 Mei 1979 in Worcester gebore en het in Caledon grootgeword.

Na matriek het sy Bemarking aan die Stellenbosch Kollege studeer en werk tans as Bemarker vir die Paarl Post. Annemie is met Charl Bruce getroud en Maritha sê: "Daar is nog nie kleinkinders nie - ek wag nog in spanning!" Maritha, wat ook ‘n  koorlid van die NG-gemeente se bekende koor is, sê Annemie was nog altyd gaande oor musiek, maar veral om te sing.

Hardus Botha 

Maritha Kriel (regs) saam met haar dogter, Annemie Bruce

Maritha se dogter op TV2

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles