Warm magies vir Jeugdag

Warm magies vir Jeugdag

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Waar lê ons toekoms indien nie met die jeug van vandag nie?

Kinders van alle ouder-domme word opgevoed deur ons aksies, en wat ‘n  beter leermeester as een met ‘n  gawe hart…

Ter viering van die opkomende jeugdag op die 16de Junie 2013, het die Great White House Restaurant in Kleinbaai se vloerspan die Strandlopertjies Bewaar Skool in Blompark, Gansbaai, besoek.

“Ons wil ‘n  verskil maak in ons kinders van vandag se lewens” het Sonja Vorster, van die Great White House Restaurant, verduidelik. “En waar beter om te begin as om hulle met ‘n  warm koppie sop en n heerlike broodjie te bederf op hulle jeugdag?”

Die besluit om hierdie skool te ondersteun vir jeugdag het gekom vanaf die Great White House vloerspan, almal inwoners uit Gansbaai, Blompark en Masakhane. Die span sê hulle tel hulle gawes elke dag, en is dankbaar vir die kanse wat hulle gegun is deur die bestuur en eienaars van hul besigheid, Wilfred Chivell en Susan Visagie, en dat dit tyd is vir hulle om terug te ploeg in hul gemeenskap waar hulle kan.”

Op die spesifieke dag was daar toevallig net 16 kinders aanwesig by die skool – heel gepas met Jeugdag wat eintlik op die 16de Junie val!

Die Strandlopertjies Bewaar Skool word bestuur deur Mev Joleze Sauls en alle bevondsing vir die skool word ingesamel vanuit die omliggende gemeenskap.

Kom besoek gerus die Great White House vir onvergelykbare gasvryheid en watertand lekker maaltye. Alternatief kan u ons webwerf by www.thegreatwhitehouse.co.za  besigtig, of kontak ons direk by (028)384 3273.

Alouise Lynch

Warm magies vir Jeugdag

Alouise Lynch

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles