Groot Verjaardagvieringe

Groot Verjaardagvieringe

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News


Voor vlnr is Sylva van Zyl (90) en Elsie Taljaard (90), met Bets van die Merwe (87) agter hulle tydens verjaardagvieringe wat die Gansbaai Seniorklub gereël is. Inlas: Wyle Nan Buys

Lede van Gansbaai Seniorklub het, onder leiding van Angela Caie, ‘n  heerlike geselligheid vir twee 90-jariges in Gansbaai Lionsklub se saal gereël. Die twee belangrike gaste vir wie die geselligheid spesiaal gereël is, is Elsie Taljaard en Sylva van Zyl. (Berig op bl 6). Die derde vriendin, Bets van der Merwe wat jaarliks haar verjaardag saam met Sylva vier, is kort op dié twee se hakke met haar 87ste verjaardag wat sy die voorafgaande week gevier het. Sy het ook die geselligheid saam met die 90-jariges bygewoon. Bets is op 14 Junie 1926 in Edenburg, Vrystaat gebore. Sy het in Lusikisiki in die Transkei grootgeword en is later na Stellenbosch. Bets is reeds vir die afgelope 22 jaar ‘n  Gansbaaier en het 3 kinders en 7 kleinkinders. Nog ‘n  verjaardagvriendin van Bets en Sylva wat sedert 2009 nie meer die jaarlikse gesamentlike verjaardagvieringe bywoon nie, is wyle Nan Buys wat in 2009 in die ouderdom van 83 oorlede is en was ten tye van haar afsterwe vir 24 jaar ‘n  Gansbaaier. Hierdie drie het jaarliks hul verjaardae gelyktydig gedurende Juniemaande gevier.                       
                                      
Hardus Botha 

Groot Verjaardagvieringe

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles