Duiwe Uitslae

Die duiwe vliegseisoen het weer begin, en ek wens al die duiweboere ‘n  voorspoedige jaar toe. Vir Wally Warner, ons voorsitter, ons hoop jou gesondheid gaan gou verbeter. Hierdie jaar vlieg ons heeltemal anders as in die verlede. Ons vlieg 2 wedvlugte elke Saterdag. Die jong duiwe word ‘n  halfuur voor die ope (dit is enige ouderdom duif ) losgelaat. Gansbaai sal moet uithaal en wys, ons het die Overberg Posduif Uniebeker sowel as die eerste plek in die unie om te verdedig. Die afgelope twee Saterdae se uitslae is soos volg:

LAINSBURG 1  JO
Louis & Johannes 1ste, 3de, 7de, 13, 14, 15de
Danie Smith  2de, 5de, 11de
H. Hitge  4de, 8ste, 9de
A. Scheepers  6de, 10de
Jurie Swart  12de

LAINSBURG 2 OPE
Louis & Johannes 1ste, 4de, 5de
Danie Smith  2de, 9de
Jurie Swart  6de, 10de, 11de
Japie Swart  7de, 8ste, 14de
Corinne & Janine 12de, 15de
H. Hitge  3de, 13de

LAINGSBURG 3 JO
Danie Smith  1ste, 7de, 13de, 15de
Louis & Johannes 2de, 3de, 5de, 9de
Japie Swart  4de, 8ste, 12de
Jurie Swart  6de
H. Hitge  10de, 11de, 14de

LAINSBURG 4 OPE
Corinne & Janine      1ste, 4de, 7de, 9de, 10de
A. Scheepers  2de
Danie Smith  3de
Louis & Johannes 5de, 6de,
Japie Swart  8ste,11de
Jurie Swart  12de, 13de
H.Hitge  14de, 15de

Tot volgende week.
Groete Corinne