Einde van 1ste Netbal Liga

Einde van 1ste Netbal Liga

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Ons het aan die einde van ons eerste Liga-rondte gekom,” vertel Bertruline Dickson van Sea Stars netbalklub. Die Sea Stars het voorverlede week op hul tuisveld teen Bredasdorp gespeel. Die B-span het met 13-16 verloor, met die A-span wat met 35-26 gewen het. Die A-span bevind hulself nou aan die einde van die eerste Liga-rondte bo-aan die punteleer. Verlede Saterdag het hulle vriendskaplik teen Hermanus gespeel. Daar het die B-span met 8-16 verloor en die A-span het met 18-12 gewen. “Op 13 Julie sal die tweede Liga-rondte begin en ons sien baie daarna uit,” sê Bertruline. Eerskomende Vrydagaand, 28 Junie, sal daar weer groot opwinding binne klubgeledere wees. Dit is weer tyd om ‘n  Mej Sea Star te kies en dié kompetisie sal in die VGK-saal aangebied word.

Vir enige navrae kan Bertruline Dickson by 072-707-5687 gekontak word.

Hardus Botha

Einde van 1ste Netbal Liga

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles