Gholfnuus

Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Verjaarsdae:  Ds Dirk van Dyk 2e, A Olivier 2e & JT Kruger 3de Julie.  Baie hartlik geluk, en ons mooiste wense vergesel julle!

Persoonlik:  Ons dink baie aan Ina Strydom wat siek is – ons bid vir jou, Ina.  Hoop dit gaan gou beter.

Donderdag se Sloegterskompetisie was gewen deur Dawie Viljoen met 36 punte, gevolg deur Jakkie Beukes 34, Clive Bailey 34, George Hunt 31, Andre Roos 30, Solly Wessels 30, Walter Strydom 29, June Rahn 28, Bernard Olivier 27, Royce Woods 22.  Naaste aan die penne was Dawie Viljoen op no 2&11, en Jakkie Beukes op no 8&17.  Clive Bailey teken ‘n  Spog Twee aan op putjie no 15.

Vrydag was daar geen kompetisie nie as gevolg van die weer, en die ledetrekking word oorgedra na volgende week.  Op 5 Julie het ons weer ‘n  ete vir die lede.

Saterdag was dit die Castle Light Borgdag, en ons harlike dank aan hulle vir die pragtige pryse – ons waardeer dit baie. Ons was gelukkig genoeg om ook spesiale pryse van kaartjies vir die Super 14 op Nuweland, waar die Stormers & Cheetahs speel, gekry het van Theuns Roodtman.  Baie dankie, Theuns – dit word werklik baie waardeer.

George & Victor Hunt

Die wenners was George & Victor Hunt met 50 punte, gevolg deur Christo Spanellis & Victor Hunt 49, Leon Hattingh & Sextus Neethling 47, Andre Gouws & Daniel vd Merwe 46, Johan Stander & Senekal Dreyer 43, Melvin Tobias & Danie van Zyl 43, Joe Cesare & Jan le Roux 43, Bobby & Jannie Brandt 43, Rob Jerrard & Frances McIntosh 43, Johan Coetzee & Walter Strydom 42. 

Naaste aan die penne was Daniel vd Merwe op no 2&11, Frances McIntosh op no 8&17 en Theuns Roodtman op no 15.
Spog Twee’s word aange-teken deur Danie van Zyl (2), George Hunt (8), Melvin Tobias (11), Johan Stander (17), Jannie Brandt (15), Christo Spanellis (17) and Francis McIntosh (17).

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n  Enkel Stableford.

Klub/Club:  028 384 1441 Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 Johan Coetzee

Gholfnuus

Johan Coetzee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles