Blog

Gans-Berg Nuus: Opgradering-Seremonie in Natuurskone Witvoetskloof

Gans-Berg Nuus: Opgradering-Seremonie in Natuurskone Witvoetskloof

Goju Ryu Karate Gansbaai

Gans-Berg Nuus: Opgradering-Seremonie in Natuurskone Witvoetskloof

Elf karatestudente van die Goju Ryu Karateklas in Gansbaai het gedurende die naweek van 10 - 12 Desember 2021 hulle Gashuku 2021 opgraderingsnaweek gehad. Die jaarlikse naweekkamp vir die opgradering-seremonie het n gewilde instelling geword. Vanjaar het hulle in die pragtige en natuurskoon Witvoetskloof (grootbos) gekamp.

Vrydag en Saterdag word daar gewoonlik vir oulaas geoefen, maar die studente het genoeg tyd vir lekker ontspan en speletjies speel. Yusuf Meyer (swartgordel), die karateklas se Sensei (afrigter) het sy vriend, Walied Dolan, ook n swartgordel, saamgenooi. Die twee swartgordel-vriende het leersame tegnieke op die vlak van swartgordels aan die studente gedemonstreer.

image left
 
Opgraderings:

Die klub se karate-studente (alfabeties) is soos volg na die volgende vlakke / gordels opgradeer: Amber Hanekom (geelgordel), Anita Vermeulen (2de vlak, persgordel), Benita Franke (geelgordel), Chloe Williams (geelgordel), Cohen Jood (2de vlak, bruingordel), Darius Vermeulen (3de vlak, witgordel), Emma Coutts (geelgordel), Ethan Simpson (2de vlak, groengordel), Jonathan Hanekom (4de vlak, witgordel), Lohan Louw (2de vlak, witgordel), Ty Williams (4de vlak, witgordel), Workneh Tilahun (geelgordel).

"Dit was weer eens n heerlike naweek vir my studente en die idee om van ons opgraderingsessies aan die einde van elke jaar n naweekkamp te maak, sal beslis n instelling bly," se Yusuf. Gans-Berg Nuus wens graag hierdie studente geluk met hulle prestasies waarop hulle net trots kan wees!

Goju Ryu Karateklas se klasse het 10 Januarie 2022 begin en belangstellendes kan Yusuf Meyer kontak vir meer besonderhede.

 
Hardus Botha: Gans-Berg Nuus
Gans-Berg Nuus: Opgradering-Seremonie in Natuurskone Witvoetskloof

Goju Ryu Karate Gansbaai

Goju Ryu Karate Gansbaai is a local karate club offering karate classes and self-defence training for children and adults of all ages and levels of experience. Sensei Yusuf Meyer Sandan embodies the principles of Goju Ryu’s ‘Dojo Kun’ and takes pride in his Shodan rank. Karate classes are smal...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles