Duiwenuus en Vlieguitslae

Wat veronderstel was om 'n maklike wedvlug te wees het toe vir van die duiweboere in 'n nagmerrie uitgedraai. Jongduifsiekte is 'n lewens gevaarlike siekte wat net jongduiwe onder 'n jaaroud kry. Die siekte het ons manne se hokke getref en van hulle het baie duiwe in die wedvlug verloor. Vir 'n paar manne het die siekte nie so gepla nie en hul het goed gevlieg. Uitslae is soos volg:

LEEU GAMKA J.O

H Hitge  1ste, 7de, 8ste, 9de en 15de plek
Jurie Swart  2de, 3de, 4de, 12de, 13de, 14de
A Leonard  5de, 6de
D Smith  10de, 11de

LEEU GAMKA OPE
Jurie Swart  1ste, 2de, 15de
Louis & Johannes 3de, 4de, 14de
Corinne & Janine 5de, 7de
H Hitge  6de, 12de,13de
D Smith  8ste
A Scheepers  10de
A Leonard  11de.  Groete tot volgende week.

Corinne