Tennisnuus

Tennisnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Voorverlede Saterdag, 22 Junie, het ons dames, die Strandlopertjies, hul 2de wedstryd in die 190liga op Worcester gaan speel. Hierdie wedstryd het al 2 keer uitgereën. Ons dames het 'n baie goeie oorwinning behaal en hul teenstanders met 'n telling van 61 - 17 geklop. Met hierdie prag oorwinning is ons dames deur na die finaal op 3 Augustus. Die dames van Worcester moet nog teen die dames van Napier/Riviersonderend speel om die finaliste te bepaal. Baie dankie aan Alta van Niekerk, Lisel Joubert, Carien Gooding en Patty Blignaut wat Saterdag op Worcester gaan speel het. Van al ons tennis-"kykers" wil ons graag vir SPAR en SuperSPAR bedank vir hul bydrae tot die uitsending van die Franse Ope en Wimbledon toernooie. Ons geniet elke oomblik van die TV-tennis.

Sosiale tennis word op Woensdagoggende om 10:00 by die munisipale bane en Saterdae by die skool se bane gespeel. Almal is baie welkom om saam te speel.

Tennisgroete.

Tennisnuus

Daneel Geldenhuys

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles