Gholfnuus

Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Persoonlik:  Marlene Davin moes ‘n belangrike mediese prosedure ondergaan en ons bid dat die uitslag positief sal wees.  Charlie Bent is geopereer en ons wens hom sterkte toe.

Verjaarsdae
:  Dirk Bester 6e en Sextus Neethling 7e – veels geluk, mag dit ‘n baie gelukkige jaar wees vir julle.

Woensdag
se Sloegterskompetisie is verskuif na Donderdag weens die weer, en is gewen deur Dawie Viljoen met 36 punte, gevolg deur Jakkie Beukes 34, Clive Bailey 34, George Hunt 31, Andre Roos 30, Solly Wessels 30, Walter Strydom 29, June Rahn 28, Bernard Olivier 27, Royce Woods 23.  Naaste aan penne was Dawie Viljoen op no 2&11, en Jakkie Beukes op no 8&17.  Clive Bailey teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 15.


George Hunt en Johan Coetzee

Vrydag
se kompetisie (borg: OK Foods) was gewen deur JP Bosman met 21 punte, gevolg deur Daan Victor 20, Daniel vd Merwe 18.  Die ledetrekking is gewen deur Niel de Kock – veels geluk Niel.  Volgende Vrydag is daar ‘n lekker sop en brood ete vir die lede.  Kom en verwarm die koue aand met lekker warm sop en vars brood, en geniet die lekker geselskap.

Saterdag
se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en die wenner was George Hunt met 38 punte (borg:  Kleinbaai Motors), gevolg deur John Thompson 36, Daniel vd Merwe 35, Bernard Olivier 35, Rupert Roux 35, Keith Patterson 33,Daan Victor 32, Paul Dippenaar 32, June Rahn 32, Joe Cesare 32.  Naaste aan die penne was Daniel vd Merwe op no 2&11 en op no 15 (borg: SuperSpar/Tops) en Solly Wessels op no 8&17.  Daniel vd Merwe teken ‘n Arend aan op putjie no 16.

Uitklopkompetisies
:  George Hunt klop vir Paul Dippenaar in Enkels.  Veels geluk, George!

Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Enquiries/Navrae:  082 878 0534  Johan Coetzee

Gholfnuus

Johan Coetzee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles