Krioelende Vakansieprogram

Krioelende Vakansieprogram

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die rugbyveld van Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde het verlede Dinsdag behoorlik soos ‘n  oopgekrapte miernes gelyk. “Gaan kyk bietjie wat is daar aan die gang, dit lyk na ‘n  pragtige inisiatief,” het Roelof Diener se opgewonde stem oor die foon gekom. Die “oopgekrapte miernes” was toe inderdaad ‘n  pragtige en gekombineerde jaarlikse inisiatief deur Gansbaai Munisipaliteit en die Football Foundation, met die ondersteuning van ABSA onder die vaandel van die Barclays Spaces for Sport.

“Die afrigters van die munisipaliteit en Football Foundation bied tydens elke skoolvakansie hierdie 4-dag vakansieprogram aan,” vertel Carol Devitt. Sy sê sy het vir sowat 180 kinders reëlings getref, maar toe die name op die laaste nippertjie instroom, moes sy bontspring aangesien ‘n  rekordgetal van sowat 250 kinders opgedaag het. “Die primêre doel van die vakansieprogram is om die kinders van Gansbaai en omgewing die geleentheid te bied om aan konstruktiewe sportaktiwiteite gedurende vakansietye deel te neem,” vertel sy. “Dit is algemeen bekend dat werkende ouers dit soms moeilik vind om ‘verveelde’ kinders besig te hou.” Spanbouspeletjies, boeresport en ‘n  verskeidenheid van sportsoorte en oefeninge word aangebied, ingesluit ‘n  middagete wat elke middag op die “uitgeputte” jongelinge wag.

Hardus Botha

Krioelende Vakansieprogram

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles