Birkenhead Boothengelklub: Hengelaars verras met mooi geelbekke

Birkenhead Boothengelklub: Hengelaars verras met mooi geelbekke

Gans-Berg Nuus / News

Birkenhead Boothengelklub: Hengelaars verras met mooi geelbekke

Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie van Saterdag, 16 Julie 2022 het ‘n klompie mooi geelbekke opgelewer, asook rooistompe (Miss Lucy’s). Die klub se nuwe dame, Miems Burger, het goed weggespring met twee pragtige geelbekke, waarvan een 5.30kg ingeweeg het. Die klub sien uit na meer sulke vangstes, Miems!

 
Kompetisie-uitslae

10 bote het ingeskryf, waarvan 7 ingeweeg het. Die totale bemanningslede was 30, waarvan 3 dames is wat deelgeneem het - en goed gevaar het. Twee juniors het ook deelgeneem. Die aantal visse (6 spesies) wat ingeweeg is, was 60, met 'n totale massa van 98.95kg.

 
Volledige uitslae

Swaarste vis, Rick Kuises (geelbek, 5.70kg); 2 x 2de Swaarste visse, Miems Burger en Norman Kemm (geelbekke, 5.30kg elk); Swaarste sak, Ben Uys (10.05kg); 2de Swaarste sak, Rick Kuises (8.40kg); Swaarste bootgemiddeld, Mynedie van Bev Swart (6.30kg); 2de Swaarste bootgemiddeld, Oupa van Ben Uys (6.225kg).

Image 1
Rick Kuises en Miems Burger - geelbekke.
Image 2
Ben Uys - geelbek en rooistomp.
Image 3
Norman Kemm - geelbek.
Image 1
Garry Youll - geelbek.
Image 2
Miems Burger - geelbekke.
Image 3
Rick Kuises - geelbekke.
Image 1
Herman Botha, Walter Mapham, Garry Youll, Derick Petersen en Carl Dyer van Hermanus.
Image 2
Leon Lombard en Ben Uys.

Verdere uitslae was nie beskikbaar met die ter perse gaan van hierdie berig nie.

 
Hardus Botha
Birkenhead Boothengelklub: Hengelaars verras met mooi geelbekke

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles