Gansbaai se 67-minute vir Mandeladag

Gansbaai se 67-minute vir Mandeladag

Gans-Berg Nuus / News

Gansbaai se 67-minute vir Mandeladag

-Oud-President Nelson Mandela-

(18/07/1918 - 05/12/2013)

Image 1
Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame (dr) Annelie Rabie het hondekos vir BARC gebring en Veldwerker Nols Jonas staan langs haar.
Image 2
Edith Claassen, DA-lid Dianne Galant en Raadsdame Riana de Coning het tyd afgestaan om met BARC se honde te speel.
Image 1
Regs is Kevin Jansen en sy groot span van Aqunion wat BARC se wendy-huis in ‘n praktiese ‘spreekkamer’ vir BARC se veearts, dr Robey, omskep het - ‘n enorme taak wat hulle aangepak het.
Image 2
Raadsdame Riana de Coning en DA-lid Dianne Galant het nie net met die honde kom speel nie, maar ook hondekos saamgebring.
Image 1
Rdl Andrew Komani by Gansbaai Academia.
Image 2
Rdl Andrew Komani in Masakhane.
Image 1
Cynthea Bartlett van Oak Grove se toonnaels word deur ‘n Biblioteek-personeellid versorg.
Image 2
Sue Gerber van Oak Grove en Suzanne Hans (bestuurder) se hare word deur Jeante Duitser en Brucine Dreyer gedoen.
Image 1
Rindze van de Heide (87) van Oak Grove word deur Lavine Fisher bederf.
Image 2
Selfs Attie van Niekerk van Oak Grove se voete is versorg.
Image 1
Truitjies en kepsies vir die bejaardes van Silwerjare het nie agterweë gebly nie.
Image 2
Magrieta Adams, voormalige bestuurder van Silwerjare, is ook bederf.
Image 1
Suzanne Hans, bestuurder van Silwerjare en Oak Grove het rede om breed te glimlag.
Image 2
Wat kan nou lekkerder voel as om so bederf te word.
Image 1
‘n Deel van Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame (dr) Annelie Rabie en Raadsdame Riana de Coning se hondekos aan BARC.
Gansbaai se 67-minute vir Mandeladag

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles