Gansbaai Fotografieklub: Wes-Kaapse Interklubkompetisie

Gansbaai Fotografieklub: Wes-Kaapse Interklubkompetisie

Gans-Berg Nuus / News

Image

Gansbaai Fotografieklub: Wes-Kaapse Interklubkompetisie

Dit is ook net ‘n span fotograwe wat hulle klublede, wat vir ‘n fotografie-kompetisie ingeskryf het, op so ‘n wyse sal bekendstel - knapgedaan!

Die klublede op die saamgestelde foto verteenwoordig nie al die klub se lede nie. Dit is net die groep wat onlangs vir die Wes-Kaap Fotografieforum se Interklubkompetisie ingeskryf het.

Links onder is Nelleke Ferreira, die ‘enigste’ fotograaf met ‘n glas wyn, natuurlik! Maar dit is darem met goeie rede: Nelleke het op 26 Julie 2022 verjaar en moes duidelik op die foto uitgewys word. Tydens die onlangse byeenkoms van Gansbaai Wynproegilde, was dit nie net ‘n glas wyn nie, maar ook ‘n verrassings-verjaarsdagkoek wat aan haar oorhandig is.

Nou-ja, of dit die Wynproegilde of Fotografieklub is, die gesellige samesyn van klublede is altyd ‘n plesier om waar te neem.

 
Hardus Botha
Gansbaai Fotografieklub: Wes-Kaapse Interklubkompetisie

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles