Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is Saterdag om 7h30 in Beaufort Wes losgelaat. Die afstand is vlg GPS gemeet 390km. Ons duiwe het wind van voor gekry, maar het nog steeds vroeg by die huis geland. Die wenduif was 13h43 by die huis. Uitslae is soos volg:

Beaufort Wes JO

Louis & Johannes 1ste, 2de, 5de, 7de, 15de
D Smith  3de, 4de, 6de
Jurie Swart  8ste, 11de, 12de, 13de
H Hitge  9de, 10de, 14de

Beaufort Wes  OPE

Louis & Johannes 1ste, 5de, 11de
Jurie Swart  2de, 9de, 10de, 13de
Corinne & Janine 3de, 4de, 6de, 8ste, 14de
H Hitge  7de
F Hill   12de
D Smith  15de

Groete Corinne