Gansie 7’s Sportdag
Ten spyte van gister se koue en nat weer het 650 deelnemers, 100 afrigters en 719 betalende toeskouers die eerste o/7-o/13 Gansie 7’s sportdag bygewoon.
Dankie aan ons personeel, beheerliggaam, WOW ouers, Postnet Gansbaai en Spar wat die dag vir ons moontlik gemaak het. Dankie vir elke skool wat daar was.

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More