Golf Competition Results for 20 - 24 September 2023

Golf Competition Results for 20 - 24 September 2023

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 20 - 24 September 2023 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 20 - 24 September 2023

Woensdag, 20 September 2023: Leon Lombaard wen die Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Hugo Groenewld 32, Dirk van Dyk 31, Johan Coetzee 30, Etienne Engelbrecht 30, Daan Victor 29, Solly Wessels 29, Philip Taylor 29, Marietjie de Villiers 25, Clive Bailey 25. Naaste aan die pen op no.17 was Etienne Engelbrecht (rooi bof), Spog Twee's word aangeteken deur Solly Wessels (15), Hugo Groenewald (17). Hugo Groenewald teken Arend aan op putjie no.6.

Image 1

Vrydag, 22 September 2023: Sakkie vd Merwe wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 19 punte, gevolg deur Johan Smith 19, Jacobus Bothma 14, Pieter Uys 13, Owen Huxham 11, Leon le Grange 10, Deon Momberg 8.

Image 1

Saterdag, 23 September 2023: Herman van Dyk & Cobus Theron wen die Laerskool Gansbaai Gholfdag met 42 punte, gevolg deur Mike Germishuys & Melvin Tobias 41, Daniel vd Merwe & Willem Germishuys 40, Edwin Stafford (Jnr) & EJ Stafford 40, El Matthee & Johan Pieterse 40, Johan Coetzee & Bev Swart 39, Jeandre van Devender & Matthew Cloete 39, Solly Wessels & Francois Bruwer 37, Andre Hage & Corrie Avenant 37, Francois vd Merwe & Pieter Loubser 37. Naaste aan die pen op no.15 was Edwin (Jnr) Stafford (rooi bof). Langste dryf op no.7 was Francois vd Merwe. Die onderwysers van Laerskool Gansbaai is 'n jolige, vrolike klomp en het gesorg vir 'n heerlike en genotvolle dag. Ons kleingoed is in goeie hande. Ons bedank almal vir die moeite wat julle gedoen het.

Image 1

Sondag, 24 September 2023: Geen gholf as gevolg van die weer.

 
Upcoming / Komende

Saterdag, 30 September 2023: Gekombineerde Houespel.

Golf Competition Results for 20 - 24 September 2023

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club has a beautiful 9-hole (18-tee) golf course nestled between blankets of indigenous fynbos and the ocean in Kleinbaai. The golf course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. Gansbai Golf Club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkie...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Make Memories Around the Fire at Calamari Self Catering

Make Memories Around the Fire at Calamari Self Catering

Picture this: the sun setting over Gansbaai, casting soft pink and gold across the sky. A gentle sea breeze drifts through.

Calamari Self-Catering
Worth the Climb

Worth the Climb

A moment on top of the world.

Grootbos Foundation
Mushroom Matters

Mushroom Matters

Head ranger Yolanda is all smiles after spotting the Overstrand oyster mushroom...

Grootbos Foundation
Poegies soek nog ondersteuning

Poegies soek nog ondersteuning

Die Poegie-manne vir die Poegie-uitdaging is dankbaar vir die goeie ondersteuning.

Gans-Berg Nuus / News
Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf

Liezl Prinsloo se uitdienstrede na 31 jaar in haarbedryf.

Gans-Berg Nuus / News
Gansbaai Jukskeiklub 4de Toeks Moore Opedag

Gansbaai Jukskeiklub 4de Toeks Moore Opedag

Saterdag, 26 April 2025 kan as 'n enorme sukses vir die 4deToeks Moore Ope Jukskeidag beskou word...

Gans-Berg Nuus / News
See All Articles