Blog

Birkenhead Boothengelklub: King of the Bay Kompetisie Seëvier

Birkenhead Boothengelklub: King of the Bay Kompetisie Seëvier

Gans-Berg Nuus / News

Birkenhead Boothengelklub: King of the Bay Kompetisie Seëvier

Saterdag, 26 Oktober 2024 se maandelikse boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub (BBK), het met die jaarlikse en gewilde King of the Bay Kompetisie saamgeval. Die gesogte King of the Bay Trofee was die inisiatief van Philip en Lorraine Fourie, tans erelede van die BBK. Die trofee beeld ‘n Malgas (Gannet) uit. Meer hieroor sal na afloop van die BBK se Jaareindfunksie op 23 November 2024 aan leers deurgegee word.

Die King of the Bay Kompetisie, waaraan 12 bote van omliggende boothengelklubs deelgeneem het, se volledige uitslae en die naam van die wenner-klub, word as ‘n verrassing gehou tot en met die BBK se Jaareindfunksie, waartydens die belangrike aankondiging gemaak sal word en pryse uitgedeel sal word. Wat wel genoem mag word, is dat Carl Dyer as individuele wenner van die dag uit die stryd getree het. Die meegaande foto’s is enkele van die bote se bemanningslede, met erkenning aan Robbie Nelson.

Hardus Botha

Birkenhead Boothengelklub: King of the Bay Kompetisie Seëvier

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

CAREER FAIR BUILT-UP SESSIONS ACROSS OVERSTRAND

CAREER FAIR BUILT-UP SESSIONS ACROSS OVERSTRAND

The Department of Employment & Labour and Overstrand Municipality are planning a Jobs/Career Fair and Exhibition.

Revolution Chapter 9 - The Housing Drive: Building Dignity

Revolution Chapter 9 - The Housing Drive: Building Dignity

By the third anniversary of the September Revolution, the Council's achievements in restoring governance, stabilising the economy, and revitalising eduction had begun to bear fruit. Yet, as Harvey Jacobs repeatedly emphasised, "a nation cann...

Why Success Still Feels Empty

Why Success Still Feels Empty

How many times have you reached a goal you were certain would bring fulfilment...

Sport Updates

Sport Updates

This week, Grootbos coaches have assisted at local schools inter-house athletics days.

Grootbos Foundation
Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.

Laerskool Gansbaai
Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Laerskool Gansbaai
See All Articles