Wilson Tennistoernooi te Kaapstad

Twee van ons leerders het die afgelope naweek aan dié tennistoernooi deelgeneem. Baie geluk aan Daniël de Villiers met sy 2de plek in die Groenbalafdeling, Seuns O/11 en Isabelle de Villiers met haar 3de plek in die Rooibalafdeling, Dogters O/9. Welgedaan, Gansies!










