Mini-Krieket Wedstryde: Gansies Toon Wonderlike Sportmangees!
Die Grondslagfase-leerders het op Dinsdag, 4 Februarie, teen Hermanus mini-krieket gespeel.
Die uitslae is as volg:
- U/7 verloor 26-22
- U/8 verloor 30-12
- U/9 verloor 37-6
Alhoewel ons nie enige wedstryd gewen het nie, het goeie maniere en sportmangees geseëvier. Baie geluk, Gansies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More